Gebroke Hart


Gebroke Hart

 Jy sal nie oornag van ’n gebroke hart herstel nie en  wees tog bewus daarvan dat dit aaklig gaan voel vir baie lank. Dis daai gekneuse oë en hartseer trek wat ‘n mens gewoonlik dadelik opval.
 

Die taal wat jou hart praat

Die pyn, die smart, die stukkend

Soveel verdriet, soveel seer

Hoekom nou  hoekom tog

Sou jy dit kon hanteer

Sou jy dit kon staan

Die gedruis in jou ore, die aanhoudende geklop

bloed wat aanhou vloei deur ‘n hart wat daar nie meer is

Hoekom nou , hoekom tog

Laat gaan die pyn, laat gaan die seer

My hart is nog te seer.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Brief aan Pa

'n Bucket List

Ek stel myself voor